Gotiese, Renaissance en Barok ontwerp

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 5. Die lyngebruik van die Renaissance was beide vertikaal en ______ .
  2. 9. Dit beteken wedergeboorte of herlewing.
  3. 10. Barok het gebruik van _____ ornamente.
  4. 12. In die Barok tydperk was hierdie balans dominant.
  5. 15. Die hoofeienskappe van die Renaissance is harmonie en _____.
  6. 16. Die Renaissance was bekend vir geordende rangskikkings van bv _______ .
  7. 17. Hierdie was oorversier met swaar patrone in natuurlike blomme (Goties).
  8. 18. Hierdie was in ‘n komplekse roos ontwerp (Goties).
  9. 20. Hierdie lyngebruik was dominant (Goties).
Down
  1. 1. Die Renaissance was ‘n ______ herlewing van klassieke kunste.
  2. 2. Die kleurgebruik was ryk en ________ (Goties).
  3. 3. Gotiese ontwerpe word deur die _______ ontwerpe beinvloed.
  4. 4. Hierdie godsdienstige ontwerpe het reuse _______ ingesluit (Goties).
  5. 6. Dit beteken absurd of grotesk.
  6. 7. Die spesifieke groen wat bekend was in die Gotiese tydperk.
  7. 8. Hierdie emblem was oral gebruik (Goties).
  8. 11. Barok het kenmerke soos kleurvolle marmer, ______ en brons ingesluit.
  9. 13. Hierdie was massief en van eikehout (Goties).
  10. 14. Die Barok tydperk het baie _____ voorgestel, bv engele wat vlieg.
  11. 19. Hoë boë en ______ was kenmerkend van hierdie argitektuur (Goties).