Across
- 1. As God sê dat die aarde vervloek is as gevolg van Adam se sonde, beteken dit dat die aarde nie meer ___ sal wees nie.
- 2. God is regverdig, daarom moet Hy die sonde straf, maar Goddank Hy is ook ______ en wil Hy steeds sy liefde bewys.
- 4. Rom 3:10-12 sê daar is niemand ___ nie, selfs nie een nie.
- 6. Rom 6:23 Want die loon van die ___ is die dood.
- 7. Ons het in Efes. 1:4 gesien dat die Here die mense uitgekies het voor die grondlegging van die ____.
- 9. Ons word nie uitverkies omdat ons glo nie, maar ___ons kan glo.
Down
- 1. Rom 5:10 Want as ons, terwyl ons nog ___ was, met God versoen...
- 3. Dit bied wonderlike sekerheid en troos om te weet dat my redding nie van my ___ nie, maar van God se ___ afhanklik is.
- 5. Die Bybel leer dat God die mens ___ en na sy beeld gemaak het.
- 8. Efes 2: 1,5 Julle was ___ in julle sonde en julle misdade.
