Graad 7_Opdrag 1

123456789101112131415
Across
  1. 3. Water in die vaste fase.
  2. 4. Water in die gasfase word stoom of ___ genoem, maar 'n mens kan dit nie sien nie.
  3. 6. Die enigste instrument wat massa kan meet en is dus ware massameters.
  4. 8. Meet die temperatuur in 'n vertrek.
  5. 10. Word vir wetenskaplike werk in laboratoria gebruik.
  6. 11. Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse is ___ van materie.
  7. 13. Die eenheid van temperatuur volgens die SI-eenheid.
  8. 14. Die krag waarmee die aarde die voorwerp aantrek.
  9. 15. 'n Persoon is 1.8m lank. Wat is die eenheid waarin die lengte gegee word?
Down
  1. 1. Hoeveelheid materie waaruit dit bestaan.
  2. 2. Alles wat massa het en volume beslaan.
  3. 5. Een van die algemeenste meetfoute.
  4. 7. Meetbare dinge soos lengte.
  5. 9. Sirkel = d/2
  6. 12. Beginsel van ___ verduidelik hoe 'n voorwerp sy eie volume sal verplaas as dit in 'n vloeistof gesit word.
  7. 15. Die geboƫ oppervlak van 'n vloeistof in 'n houer.