Across
- 2. Waar het Rut vir Boas gaan besoek?
- 4. Boas het gese dat almal geweet Rut is 'n ________ vrou.
- 5. Wie is Rut se skoonma?
- 6. Wie was die man wat rut se losser was?
- 7. Boas het Naomi beveel om te bly tot die _________.
- 9. Waar in het Rut die kos gesit wat Boas haar gegee het?
Down
- 1. Waar het Rut in gekruip toe Boas gaan slaap het?
- 3. Wat het Naomi gevoel moet sy vir Rut soek?
- 4. Wat het Boas vir Rut gegee?
- 8. Wat is Boas van Rut en Noami?
