H05348L0KR44153L4UG2S

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 3. Hierdie stam is gekoppel aan afgodery
  2. 7. God sal Sy _____ nie laat geld nie
  3. 10. Samaria was so teenoor God
  4. 14. Hulle plunder op die straat
  5. 15. Israel het so teen die Here gehandel
  6. 17. In sulke praktyke verdiep die afvalliges
  7. 18. Hul hart is gemaak soos 'n oond in hul _____
  8. 19. Vrou se naam met wie Hoséa getrou het
  9. 20. Dié wat kennis verwerp sal hierdie nie bedien nie
Down
  1. 1. Die Here vra waar dit is van die dood
  2. 2. Ons moet so op God hoop
  3. 4. Hoséa se vrou het haar minnaars _____
  4. 5. Ook die afgodsaltare is ______
  5. 6. Israel se liefde is soos dit
  6. 8. Israel is versot op dit
  7. 9. Israel is as so 'n wynstok beskryf
  8. 11. Israel het dit gewerf
  9. 12. Israel en Juda sal hierin struikel
  10. 13. Hoséa se skoonvader
  11. 16. Israel is aan hierdie afgod gewy