Hallo!

12345678910111213
Across
  1. 2. - waarin mens klere gewas het in die ou dae
  2. 4. - stad waar ek gewerk het vir die operahuis (Artscape)
  3. 7. - waar ek nou woon
  4. 9. - nie alleen nie, maar
  5. 12. - wat mens om n kampvuur doen
  6. 13. - wat mens oggend, middag en aand doen
Down
  1. 1. - nie jy nie, maar
  2. 3. - teenoorgestelde van sonder
  3. 4. - teenoorgestelde van gaan
  4. 5. - teenoorgestelde van oggend
  5. 6. - die dag na Dinsdag
  6. 8. - dorp waar ek nou woon
  7. 10. - klink soos die 5e maand, maar is n woord soos “sy/jy”
  8. 11. - dorp waar my ouers woon