Hebreërs 1-7

12345678910
Across
  1. 4. Ons hoop is agter dit vas.
  2. 8. Ons ontvang dit by die genadetroon wanneer ons daarheen gaan.
  3. 9. Hierdie hoop besit ons as ’n veilige en onbeweeglike ...
  4. 10. Jesus het sy smekinge hiermee, en met harde geroep, aan God geoffer.
Down
  1. 1. Abraham het ook 'n tiende hiervan vir Melgisedek gegee.
  2. 2. Die Israeliete het so lank in die woestyn gesien wat God doen.
  3. 3. Sommige swaarde het twee daarvan en dit is baie skerp.
  4. 5. Die stam waarvan af Jesus kom.
  5. 6. 'n Eienskap van die Woord van God.
  6. 7. God het toe met ons voorvaders gepraat.