Across
- 4. Ons hoop is agter dit vas.
- 8. Ons ontvang dit by die genadetroon wanneer ons daarheen gaan.
- 9. Hierdie hoop besit ons as ’n veilige en onbeweeglike ...
- 10. Jesus het sy smekinge hiermee, en met harde geroep, aan God geoffer.
Down
- 1. Abraham het ook 'n tiende hiervan vir Melgisedek gegee.
- 2. Die Israeliete het so lank in die woestyn gesien wat God doen.
- 3. Sommige swaarde het twee daarvan en dit is baie skerp.
- 5. Die stam waarvan af Jesus kom.
- 6. 'n Eienskap van die Woord van God.
- 7. God het toe met ons voorvaders gepraat.
