Across
- 1. Wat is hul kat se naam?
- 4. Wat is hul gunsteling kos?
- 8. Wat eet Natasha nie?
- 9. Wie is die Best Man?
- 11. Watter jaar het hulle verloof geraak?
- 12. Hoe lank is hul al saam?
- 14. Is Herman handig in die kombuis
- 15. Hoeveel katte het hul al gehad?
- 18. Wat is Natasha se nooiensvan
- 19. Wie is Herman se rugby span?
- 21. Waar was Herman se tuisdorp
- 24. Wat noem Herman vir Natasha
- 26. Watse drankie het gelei na 'n spontane gesprek?
Down
- 2. Watse tipe werk doen Herman?
- 3. Wat is die hoof strooimeisie se naam?
- 5. Waar was Natasha op skool
- 6. Wat is Natasha se gunsteling drankie?
- 7. Waarmee ry hul?
- 10. Waar het hul vir die eerste keer ontmoet?
- 13. Wat is Herman se gunsteling tydverdryf
- 16. Hoeveel kinders is Herman hul?
- 17. Wat doen hul vir 'n naweek wegbreek?
- 20. Waar was Herman op skool?
- 22. Wat is die paartjie se nuwe van?
- 23. Wat het Natasha haar pa genoem toe sy klein was?
- 25. Wat eet Herman nie?
- 27. Waar het Herman groot geword?
