Across
- 1. Verloor sy inhoud as die krag afgaan
- 2. Verouderde of gebreekte elektroniese toerusting
- 4. Beheer aktiwiteite binne die rekenaar
- 6. Tipe drukker wat 5-in-1 funksies het
Down
- 1. Getal beeldpunte wat die beeld op skerm skep
- 3. 'n Besering agv vinnige, herhalende aksies
- 5. Eenheid van die skermgrootte
