Across
- 2. Moenie baie van hierdie voedselsoort inneem nie
- 6. Die basis van meeste maaltye
- 7. As iemand geslaan of geskop word, word dit ________ mishandeling genoem.
- 8. Om te aanvaar almal in 'n groep gaan dieselfde ooptree
- 10. Wat kan jy dra om te voorkom dat jy Covid-19 kry?
- 11. Gee riglyne vir gesonde eetgewoontes, in die vorm van 'n driehoek.
Down
- 1. Om nie alle mense dieselfde te behandel nie
- 3. As iemand gespot of geterg word, word dit _________ mishandleing genoem.
- 4. Om water skoon te maak
- 5. 'n Simptoom van Covid-19.
- 9. Die 's' in VIGS staan vir ________.