Across
- 3. 'n Skelet wat aan die binnekant van diere se liggame gevind word.
- 6. Dit is buigbare, sterk stof wat as kussinkies dien tussen die bene en gewrigte.
- 7. Dit is die plek wat beskerming bied teen slegte weer en gevaar.
- 8. 'n Habitat bestaan uit al die plante, diere en ______ dinge in 'n gebied.
- 9. ______ is om die buitenste laag vel af te gooi om sodoende 'n nuwe, beter een te laat groei.
- 10. ______ is die natuurlike blyplek van 'n plant of dier.
- 12. Plante en diere wat nog altyd in 'n sekere gebied voorgekom het.
- 13. ______ diere is diere wat nie 'n ruggreaat van been het nie.
Down
- 1. interafhanklikheid is twee of meer dinge wat op mekaar ______.
- 2. ______ diere is diere met 'n beenagtige ruggraat.
- 4. 'n Habitat voorsien plante en diere van kos, water, lug en ______.
- 5. 'n Harde laag of skulp aan die buitekant van diere.
- 11. ______ is die verskeidenheid van al die plante en diere op aarde.