Across
- 1. Jozef se pa se naam
- 6. Marissa se pa se naam
- 8. Marissa se ma se naam
- 9. Die naam van die strooijonker
- 11. Die kleur van Jozef se oë
- 13. Die dorp waar die paartjie hulself vestig
- 14. Marissa se beroep
- 15. Venue van die onthaal
- 16. Jozef se gunsteling fliektrilogie: "The ___"
- 17. Die naam van die strooimeisie
- 19. Marissa se gunsteling musiekblyspel "___ of the opera"
- 20. Die maatskappy waarvoor Jozef werk
- 22. Die span wat Jozef ondersteun
- 24. Jozef se tuisdorp voordat hy Paarl toe getrek het agter die Liefde aan...
Down
- 2. Jozef se ma se naam
- 3. Die oorspronklike Insteller van die huwelik, volgens Sy Woord
- 4. Die veelkleurige musiekblyspel waarin Marissa in 2010 'n rol gespeel het
- 5. Jozef se troetelnaam vir Marissa
- 7. Altwee se gunsteling (volksvreemde) gereg
- 9. Die familierestaurant waar Jozef vir Marissa uitgevra het
- 10. In watter Oosterse gevegskuns het Jozef 'n swart gordel?
- 11. Die Van Zyl's se vriendelike boerboel wat voor Jozef se kamerdeur geslaap het as hy gaan kuier
- 12. Die laaste musiekblyspel waarin Jozef 'n klein dansrol gehad het in Wellington (3 woorde)
- 18. Die dorp waar Jozef die "Ja-woord" gevra het
- 19. Jozef se gunsteling kleur
- 21. Die kleur van Marissa se oë
- 23. Die geleentheid waar hulle mekaar ontmoet / "raakgedans" het
