Across
- 4. Die meisie in die storie
- 6. ’n Groot gevoel van omgee
- 7. Jy sien jouself daarin.
- 8. Sharon het graag na die mense se ______ geluister.
Down
- 1. ’n Plek waar ou mense bly
- 2. Sharon se _____ het saam met haar gegaan.
- 3. Wat het die ou tannie vir Sharon genoem?
- 5. ’n Eienskap van Sharon – sy is baie ______.
