Hoe Praat God met ons?

123456789101112
Across
  1. 2. 2 Petr 1v18 Die dissipels het dit gehoor
  2. 3. Openbaring 1v3 Die mense wat die lees is geseënd
  3. 6. Mat 2v13 Josef word gewaarsku
  4. 7. Ps 149v1-4 Al die instrumente saam maak....
  5. 9. Joh 14v26 Hy sal ons alles leer
  6. 10. 1 Tess 1v 5-10 Ons moet 'n voorbeeld wees vir al die .....
  7. 11. Lukas 4v4 Kan nie net van brood leef nie
  8. 12. 1Kon 8v28-30 God sal dit antwoord.
Down
  1. 1. Joh 10v25-27. Die skape luister na Sy stem
  2. 4. Fil 4v11-14 Paulus het hierdeur geleer
  3. 5. Joël 2v28 Jong mans
  4. 8. Rom1v20-23.
  5. 10. Hand 23v1 Dit moet skoon wees voor God