"Hoopvol" deur Derick van der Walt

123456789101112131415
Across
  1. 4. Ben se sussie se naam
  2. 5. Die kok in die hotel se naam
  3. 8. Hotel in Hoopvol se naam
  4. 11. Nathalie se vriendin in Hoopvol
  5. 13. Die tannie met die “purple rinse” se naam wat sy pa in Pretoria geken het
  6. 14. Pastoor se van by wie Nathalie bly
  7. 15. Bobby se bynaam in Pretoria
Down
  1. 1. Ben se stiefpa se naam
  2. 2. Nathalie se vriend wat uitstekend snoeker speel
  3. 3. Nathalie se van
  4. 6. Sakkie se van
  5. 7. Ben se stiefpa se van
  6. 9. Ben se ma se naam
  7. 10. Ben se vriend in Johannesburg
  8. 12. Die tannie in Mayfair wat Ben uit Pretoria bel.