Across
- 2. Wat is hulle noem naam vir mekaar?
- 4. Waar gaan die paartjie op wittebrood?
- 6. Waar het hulle ontmoet?
- 9. Wat is Tanya se nooiens van?
- 12. As Anton n superhero kon wees, wie sou hy kies?
- 15. Wat is Anton se go-to geskenk?
Down
- 1. Watse tipe honde het die paartjie?
- 3. Hoeveel diere het die paartjie?
- 5. Wat is die paartjie se van?
- 7. Hoeveel jaar is die paartje nou al saam?
- 8. Wie maak die kos in hulle verhouding?
- 10. Wat geniet hulle om saam te doen?
- 11. Wie is Anton se hart se punt?
- 13. Wie is die oggend mens?
- 14. Wie is die introvert?
