HTS Godsdiensperiodes 2024

12345678910111213
Across
  1. 3. Die Ou-Testament was oorspronklik in hierdie taal geskrywe
  2. 6. 'n Ander woord vir verbond of ooreenkoms
  3. 8. 'n Maatstaf of meetsnoer
  4. 9. 'n Versamelnaam vir die eerste ses boeke van die Ou-Testament
  5. 11. Die Bybelboek as afskrif van die wet van God (nie 'n tweede wet nie)
  6. 13. Die Nuwe-Testament was oorspronklik in hierdie taal geskrywe
Down
  1. 1. Die Bybelboek wat oor die begin dinge handel
  2. 2. Die Bybelboek wat grootliks oor die priesterlike wette handel
  3. 4. 'n Versamel naam vir boeke
  4. 5. 'n Versamelnaam vir die eerste vyf boeke van die Ou-Testament
  5. 7. 'n Woord wat beskrywe om anders te wees
  6. 10. Die Bybelboek wat in die eerste helfte na sensus getalle verwys
  7. 12. Die Bybelboek wat die uittog van Israel beskrywe