I love you!!! :)

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 2. King Julean is so ene
  2. 7. Slim voel wat "grys" is
  3. 8. Hy like van miere
  4. 12. Die voel steel blink goeters en steek dit in sy nes weg.
  5. 13. Ons wil so ene het eendag maar hulle is net in Asia
  6. 16. Piep klein...het omlangs babatjies gehad
  7. 17. Hierdie ene is darem nie vol stront nie
  8. 19. Oulike rooi-bruin diertjie wat somtyds as skelm geklassifiseer word deur mense
  9. 20. Sy snoet is baie sag, soos vluweel
Down
  1. 1. Groot aap wat slim is
  2. 3. Ons het baie van hulle
  3. 4. 'n Grisly vis vang dier
  4. 5. Hy is baie cute maar het baie skerp naels
  5. 6. Hy het 'n lang pers tong
  6. 9. Hy trap in dieselfde spoor
  7. 10. Ons het ook baie van hulle
  8. 11. 'n Horingerige gedierte
  9. 14. Hy is 'n pajama tipe dier
  10. 15. Jy het 'n hele tank vol van hulle
  11. 18. Hy like die woestyn