Across
- 2. Jakkals trou met ... se vrou.
- 3. soos water op 'n ... se rug.
- 5. Die ... val nie ver van die boom af nie.
- 7. So dood soos 'n ...
- 8. Haastige ... verbrand sy mond.
- 9. Van 'n ... vere probeer pluk.
- 11. Die swart ... van die familie
- 13. 'n Halwe ... is beter as 'n leƫ dop.
- 14. 'n ... knip
Down
- 1. ...het daar 'n kiere nodig.
- 4. As die ... vol is, is die meel bitter.
- 6. As die ... tande kry
- 8. Geen ... sal daarna kraai nie.
- 10. As die ... weg is, is die muis baas.
- 12. As die ... horings kry.
