Ink-Fanie Viljoen

12345678910
Across
  1. 5. Watter soort verteller is in die verhaal?
  2. 7. Toe die hoofkarakter 'n kind was het hy en sy maats 'n...nuuskierigheid gehad..
  3. 9. Daar was bloed op die jagter se...
  4. 10. ...bou op in die verhaal.
Down
  1. 1. Die hoofkarakter word gevolg deur n'....
  2. 2. ' 'n... van grys klip,stukkende vensters,gebuigde vensterrame.'
  3. 3. Wat is die subgenre van hierdie verhaal?
  4. 4. Hulle kon nie die wil om te bly leef uit hulle...nie.
  5. 6. Wat bedoel die ink op die hoofkarakter se pols?
  6. 8. Wat is die hoofkarakter se naam?