Intensiewe vorm

1234567
Across
  1. 4. Die koning se edelstene is (baie duur).
  2. 5. Die koning se klere is (baie nuut).
  3. 6. Sy kinders is (baie jonk).
  4. 7. Die kleed is (baie wit).
Down
  1. 1. Dit is (baie stil) by die waterpoel.
  2. 2. Die koning is (baie oud).
  3. 3. Die son se strale is (baie warm).
  4. 5. Die koning is (baie ryk).