Intensiewe vorm

1234567891011121314151617
Across
  1. 7. Ouma se nuwe sportsmotor rooi.
  2. 10. Die lede van Ouma se rockgroep is almal oud.
  3. 11. Ek het in die swembad geval en nou is ek nat.
  4. 14. Ouma het 'n nuwe kitaar gekoop.
  5. 15. Ek moet 'n gat grawe, maar die grond is hard.
  6. 16. Die nuwe video speletjie is duur
  7. 17. Ouma se sportsmotor ry vinnig.
Down
  1. 1. Ouma se hare is groen.
  2. 2. Die see is blou vandag.
  3. 3. My melkskommel was koud.
  4. 4. Rickus was bang vir die man.
  5. 5. My skoolsak is swaer.
  6. 6. Almal was stil toe sy geskreeu het.
  7. 8. Rickus se melkskommel was soet.
  8. 9. Ouma is ryk na al haar CD's uitverkoop is.
  9. 12. Die nuwe KFC Zinger sous is warm.
  10. 13. Die piesang was geel.
  11. 14. Sy nuwe hemp was wit.