Across
- 1. Die klip wat my boetie opgetel het is (baie hard).
- 6. Mamma bak 'n (baie vars) broodjie.
- 8. Mamma gooi (baie wasgoed) in die wasmasjien.
- 9. die man het (baie swart) skoene.
- 10. By die Olimpiese spele hardloop die mense (baie vinnig).
- 13. Ek trek 'n (baie reguit) lyn in my boek.
- 14. Die vlamma in die vuur is (baie warm).
- 15. Dit is (baie duur) om oorsee te gaan.
Down
- 2. My ouma se kas is (baie vol) kos en koekies.
- 3. Ek kat eet homself (baie dik) aan sy kos.
- 4. Die aarbei wat ek eet is (baie soet).
- 5. Die gedigteboek wat ek vir my verjaarsdag gekry het is (baie nuut).
- 7. Ek eet 'n heerlike,(baie rooi) appel.
- 11. Die sonneblom in die tuin is (baie geel).
- 12. Die varke op my oupa se plaas is (baie vet).
