Intensiewe vorme

12345678910111213
Across
  1. 2. Ek eet 'n heerlike,(baie rooi) appel.
  2. 4. Die aarbei wat ek eet is (baie soet).
  3. 6. Die klip wat my boetie opgetel het is (baie hard).
  4. 7. Die varke op my oupa se plaas is (baie vet).
  5. 8. By die Olimpiese spele hardloop die mense (baie vinnig).
  6. 12. Dit is (baie duur) om oorsee te gaan.
  7. 13. die man het (baie swart) skoene.
Down
  1. 1. Mamma bak 'n (baie vars) broodjie.
  2. 3. My ouma se kas is (baie vol) kos en koekies.
  3. 5. Ek trek 'n (baie reguit) lyn in my boek.
  4. 7. Die gedigteboek wat ek vir my verjaarsdag gekry het is (baie nuut).
  5. 8. Mamma gooi (baie wasgoed) in die wasmasjien.
  6. 9. Ek kat eet homself (baie dik) aan sy kos.
  7. 10. Die sonneblom in die tuin is (baie geel).
  8. 11. Die vlamma in die vuur is (baie warm).