Intensiewe vorme

12345678910
Across
  1. 3. Die boom staan (skeef) in die wind.
  2. 6. Die mes is (skerp)
  3. 8. Die klere was (skoon) gewas.
  4. 9. Dit was (snaaks) toe Pieter oor sy eie voete val.
  5. 10. Die vietse meisie is (skraal)
Down
  1. 1. Pieter was (siek) van die griep.
  2. 2. Rina is (skoon).
  3. 4. Hy is (skelm).
  4. 5. Ek is (seker) dat ek gaan slaag.
  5. 7. Lina was (skaam) toe ek voor die klas moes praat.