J03L53P8L0KR441

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 5. Hy moet uit sy kamer uitgaan
  2. 8. Joël se vader
  3. 10. Hierdie een van God se woord is magtig
  4. 14. Dit is uitgesprei oor die berge
  5. 15. Dit sal in die hemel en op aarde verskyn
  6. 17. Dienaars van God moet hierin vernag
  7. 18. Hulle staan beskaamd
  8. 19. Dit van God is verwoes
  9. 20. Hulle sal gesigte sien
Down
  1. 1. 'n Tipe sprinkaan
  2. 2. Die bruid moet hierdie plek verlaat
  3. 3. God is groot hiervan
  4. 4. God gee 'n leraar tot hierdie
  5. 6. Dit sal vol koring wees
  6. 7. God sal dit wegjaag en verdrywe
  7. 9. Getal van die nasie wat opgetrek het
  8. 11. Die nasies sal na hierdie dal geneem word
  9. 12. Die dag van die Here kom as dit
  10. 13. Hul moet huil oor die mos
  11. 16. Die volke klim soos dit op die muur