Across
- 2. "Ek gaan volgende keer daardie bok __ met my tande"
- 3. "Ek voel nou baie __"
- 4. "Jaco verwys na die pandemie as..."
- 6. "Jy kon die atmosfeer met 'n ____ eet"
- 7. Bonus- "Liana en Jaco het by hul show ontmoet"
- 9. Jaco na hy sy trouskoene gekoop het - "Nou is ek__"
Down
- 1. "Vra jou pa of die grondpad ____ is"
- 5. "Dit lyk of 'n kat ___ gele het hier binne"
- 8. "Hierdie is nie ons ___ se mense nie"
