Across
- 2. President van die Transvaal
- 4. Ontdek aan die witwatersrand
- 7. Groep persone wat goud gedelf het van die buiteland
- 8. Van 5 jaar verander na 14
- 9. Val die Transvaal binne
- 10. Eerste Minister van die Kaapkolonie
Down
- 1. Boodskappe is in daardie tydperk met dit gestuur.
- 3. Genl Cronje verslan Jemeson en sy magte daar.
- 5. Groep Engelse wag daar om die Transvaal binne te val
- 6. Die Uitlanders het dit versamel om die Transvaal oor te neem.
