Across
- 2. Soos _____ in die hand van die pottebakker (Jeremia 18:6)
- 4. Jeremia se pa (Jeremia 1:1)
- 6. Verwoesting op ______ word uitgeroep (Jeremia 4:20)
- 9. Die _____ kom in die skande (Jeremia 14:4)
- 10. Is hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, 'n spelonk van ____ in julle oe? (Jeremia 7:11)
- 11. Hulle versier dit met _____ en goud (Genesis 10:4)
- 12. Ek sal hulle 'n _____ gee om My te ken (Jeremia 24:7)
- 14. Die koning voer oorlog teen ons (Jeremia 21:1)
- 16. Gaan koop vir jou 'n _____ (Jeremia 13:1)
- 17. Kan 'n mens dit breek (Jeremia 15:12)
- 18. Die valse profeet (Jeremia 28)
Down
- 1. Die poorte van ___________ (Jeremia 17:19)
- 3. "n _____, gewend aan die woestyn (Jeremia 2:24)
- 4. My Naam is _____ (Jeremia 16:21)
- 5. In die dae sal die huis van _____ gaan na die huis van Israel (Jeremia 3:18)
- 7. En leer julle dogters 'n weeklaag en vir mekaar 'n ______. (Jeremia 9:20)
- 8. As jy met ______ loop, maak hulle jou moeg (Jeremia 12:5)
- 11. So _____ die Here. (Jeremia 8:4)
- 13. Mooi gevormde _____ (Jeremia 11:16)
- 15. Sou Ek hieroor geen _______ doen nie? (Jeremia 5:29)
