Across
- 2. die naam van die profeet in Jeremia 6
- 4. 'n houtbalk waarmee soldate die muur van 'n stad stukkend gebreek het tydens oorlog
- 6. wanneer twee paaie met mekaar kruis
- 7. voltooi die vers: "wie sal na my l....." (Jer 6:10
- 9. die eerste ding wat ons doen by 'n kruispad
Down
- 1. die derde ding wat ons doen by 'n kruispad
- 3. om te luister en terug te keer na die Woord
- 5. voltooi die vers: "Vra watter pad die beste is en loop dit, dan sal julle .... vind" (Jer 6:16)
- 6. die tweede ding wat ons doen by 'n kruispad
- 7. die vierde ding wat ons doen by 'n kruispad
- 8. voltooi die vers: "laat jou t......" (Jer 6:8)
