Across
- 3. Jesus verklaar dat Hy dit en die Lewe is
- 5. Suster wat aanvanklik by die huis gebly het
- 7. Vriend van Jesus wat dood is
- 8. Jesus het dit gedoen oor Lasarus, sy vriend se dood en hulle hartseer
- 10. Waar Lasarus gewoon het
Down
- 1. Waar Lasarus begrawe is
- 2. Hoeveel dae wat Lasarus al dood is
- 4. Waarmee Lasarus se hande en voete toegedraai is
- 6. Moes dit wegrol voor die ingang
- 9. As ons in Jesus glo, sal ons...
