Across
- 3. Hy was keiser met Jesus se geboorte
- 4. Waar Josef en Maria vandaan gekom het
- 5. Waarheen Josef en Maria is vir volkstelling
- 9. Dit is Hy wat gebore is
- 10. Daar was 'n menigte van hulle wat God geprys het
Down
- 1. Daar was nie plek vir hulle nie
- 2. Die engel het eerste vir hulle die boodskap van die geboorte gebring
- 6. Hy was goewerneur
- 7. Jesus se pa
- 8. Jesus is na sy geboorte daar neergele
