Across
- 1. Hoe beskryf Job sy siel? Job 10:1
- 4. Hoeveel dae het Job se vriende by hom gesit? Job 2:13
- 6. Wie het die kamele geroof: Job 1:17
- 8. Van watter land was Job? Job 1:1
- 9. Watter dier word in Job 4:19 genoem?
- 10. Wat sal Job se klagte help dra? Job7:13
- 12. Met wie sal Job spreek? Job 13:3
- 15. Hoeveel kamele het Job? Job 1:3
- 17. Watter vreemde dier word in Job 3:8 genoem?
- 19. Wat wag op Job? Job 17:1
- 22. Wie is die Naamatiet? Job 11:1
- 24. Waarmee wil Job hom was? Job 9:30
- 25. Watter dier eet gras soos 'n bees? Job 40:10
- 26. Waarop sing die goddelose mense? Job21:12
- 27. Waarmee bedek God die perd se nek? Job 39:22
- 29. Hoe oud het Job geword? Job 42:16
- 30. Wat word uit die grond gehaal? Job28:2
Down
- 1. Wie was 'n Suhiet? Job 8:1
- 2. Wie se honger maak God stil? Job 39:1
- 3. Watter dier kan nie met 'n hoek gevang word nie? Job 40:20
- 5. Wie was die Temaniet? Job 15:1
- 7. Wie is die Suhiet? Job 18:1
- 11. Soos wat sal Job se nakomelinge wees? Job 5:25
- 13. Waar is wysheid? Job 12:12
- 14. Hoeveel keer is Job smaad aangedoen? Job19:3
- 16. Waaruit droog die water op? Job 14:11
- 18. Wat kan nie die onheile onderskei nie? Job 6:30
- 20. Wat het Job oor sy vel vasgewerk? Job 16:15
- 21. Wat was Job se derde kind se naam? Job 42:14
- 23. Wat kom uit hierdie dier se mond? Job 41:10
- 28. Watter dier vlieg hoog op God se bevel? Job 39:30
