JON48L0KR441

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 2. Jona het so geword weens die son
  2. 4. Die inwoners het hulself hierin beklee
  3. 6. Die Here het so 'n boom vir Jona beskik
  4. 11. Oor soveel dae sou die oordeel kom
  5. 14. Stad waarheen Jona wou vlug
  6. 15. Jona het geweet God is groot hiervan
  7. 16. Jona het tot dit van die berge neergedaal
  8. 18. Jona moes dit in die vyandige stad doen
  9. 20. Jona het gevoel hy is _____ van die Here
Down
  1. 1. Jona het van hier tot God geroep
  2. 3. Jona was dit weens God se genade oor die stad
  3. 5. Die stad was 'n ______ groot stad
  4. 7. Die see het hiervan stil geword
  5. 8. Jona se vader
  6. 9. Die inwoners het hul van hierdie weg bekeer
  7. 10. Jona het aan hierdie kant van die stad gaan sit
  8. 12. Hy het vir Jona gesĂȘ om tot sy God te roep
  9. 13. Uit dit het Jona God aangeroep
  10. 17. Dit was om Jona se hoof gedraai
  11. 19. Stad waarheen Jona gestuur is