Across
- 3. Die groot rivier wat grens van grondgebied is
- 5. Hulle kry die hele gebied van hierdie nasie
- 7. Hulle moes oor hierdie rivier trek
- 8. Josua is die seun van ____
Down
- 1. Hy is dood toe word Josua die leier
- 2. Josua moet sterk en ___ in die uitvoering van die wet
- 4. Dit moet sy rigsnoer wees
- 6. Die plek naby die groot woestyn
