Across
- 5. Woordeskat: Die getal na dertien.
- 6. Woordeskat: Vertaal:Good morning
- 9. Woordeskat: Vertaal:parents
- 11. Meervoud: My twee (oom) bly in Kaapstad.
- 13. Woordeskat: Die naam van ons land.
- 14. Meervoud: Oupa het 'n klein (plaas).
- 15. Verlede Tyd: Die seun het oor klippe(spring).
- 16. Woordeskat: Die getal(number) na negentien.
- 18. Woordeskat: Die warm seisoen.
- 20. Verlede Tyd: Hulle het skool toe (stap).
- 21. Verkleinwoord: Dit is die kleinste (huis).
Down
- 1. Meervoud: Daar is twee(lig) in die kamer.
- 2. Verkleinwoord: Die kind het 'n klein(boek).
- 3. Woordeskat: Die koue seisoen.
- 4. Verkleinwoord: Die seuntjie het 'n klein (pen).
- 7. Woordeskat: Die naam van ons stad.
- 8. Meervoud: Al die (ma) werk in die kombuis.
- 10. Woordeskat: Vertaal:Goodbye
- 12. Voltooi: Sy sit --- die stoel.
- 17. Woordeskat: Vertaal:Maths
- 19. Meervoud: Ek het vier (potlood).