Across
- 1. Se vir my as hy jou weer terg.
- 2. Hy het ‘n prent met ‘n sker uitgeknip.
- 5. Die naaste ster is miljoene kilometers ver.
- 6. Daar loop die mooiste perd in die hele wereld.
Down
- 1. Die bere en soe vreet groenteskille.
- 3. Die kerel kuier by sy nooi.
- 4. Bere asseblief die kerse.
