Across
- 3. Lumiere se eerste werk
- 4. Krap al die grond uit elke dag
- 6. Die gras vreet ek graag
- 8. Ons gebruik dit as ons stuurwiel
- 9. Hier bly ons in die dag
- 10. Daar spring ons lekker
Down
- 1. So maak ons die saal vas
- 2. Draf van A na F
- 4. So meet jy die perd
- 5. Sonder dit gaan ek dors wees
- 7. Hier bly ons in die nag
