Across
- 2. Om te wys dat daar meer te sê is as wat in die gedig genoem word.
- 4. 'n Strofe wat uit vier versreëls bestaan
- 6. Wat noem ons die beeldspraak by "soos vaag onthoude grepies uit 'n baie ou verhaal"?
- 8. 'n gedig wat nie 'n vaste rympatroon het nie.
- 10. Die strofe wat herhaal word in 'n liedjie.
- 11. Heraling van die "e" klank in Reël 2
Down
- 1. Herhaling van die "s" klank in Reël 9
- 3. ruimtes onder 'n ander gebou.
- 5. Watter tipe beeldspraak is "kelders van die see"?
- 7. Mense wat sonder 'n vaste verblyf is.
- 9. Die stemming van die gedig