Across
- 2. Sara sing n mooi ________.
- 4. Ons maak die bak ________ met seep.
- 6. Oupa het sy _______ gestamp teen die bank.
- 8. Ek eet drie ________ middag ete.
- 9. Mamma koop n baie _______ horlosie.
Down
- 1. As ek my bril dra kan ek beter _______.
- 3. Daar is n groot _______ op die water.
- 4. Die lemoen is baie _________.
- 5. Pa steek die _______ aan om te braai.
- 7. Tom en Tandi loer oor die ________.
