Klaswerk 1 Meganismes

12345678910
Across
  1. 2. Watter gereedskap is gebruik om 'n voorwerp te lig, vas te hou of te skei?
  2. 6. Help ons om meer werk met minder spanning te doen.
  3. 7. Watter meganisme van die nok roteer buite sy middelpunt?
  4. 8. 'n Wig-vormige gereedskap
  5. 9. Watter meganisme is in die as gebuig?
  6. 10. Watter spesiaal vormige stuk materiaal maak die volger op en af beweeg?
Down
  1. 1. Is die hoeveelheid hulp wat 'n meganisme aan gebruiker bied?
  2. 3. Wat is die vorm van 'n Wig?
  3. 4. Watter meganisme van die nok het n sentrale punt maar onewige vorm?
  4. 5. Watse voorwerp word aan die as vas gemaak om altwee te beweeg?