Across
- 5. Die temperatuurfaktor wat veroorsaak word deur die bolvormigheid van die aarde en daarom ontvang nie alle dele op aarde ewe veel son nie
- 7. Groot temperatuurspelings in die binneland, word ___ klimaat genoem
- 8. Die uitstraling van sonenergie na die aarde
- 12. Hoogdruksel staan bekend as 'n ___
- 14. hittegraad van die atmosfeer
- 15. Laagdruksel word 'n ___ genoem
- 16. In die Suidelike Halfrond is berghange wat ___ front warmer
- 17. Toestand van die atmosfeer op 'n bepaalde tydstip en plek
- 19. Die druk van die gasse in die atmosfeer op die aardoppervlakte
- 20. Die onsigbare uitstraling van sonenergie vanaf die aardoppervlak
Down
- 1. Lug wat beweeg
- 2. Klein temperatuurspelings by die kus word ___ klimaat genoem
- 3. Lugdruk word met 'n ___ gemeet
- 4. Die meeste weer aktiwiteite vind in hierdie onderste laag van die atmosfeer plaas
- 6. Die krag wat veroorsaak dat winde wat oor 'n lang afstand waai, van rigting afwyk
- 7. Gemiddelde weerstoestande oor 'n lang tydperk verkry, bv. nat winters
- 9. Normale temperatuur verval beteken die temperatuur __ met 'n styging in hoogte
- 10. Dit is warm droe winde wat 'n styging in temperatuur waarheen dit waai, veroorsaak
- 11. Hoe steiler die ___ hoe sterker waai die wind
- 13. Gasomhulsel wat die aarde omring
- 18. Temperatuur en ___ is faktore wat lugdruk beinvloed
