Across
- 1. jy hoor hulle elke dag in die bos as dit warm is
- 3. swart en rooi
- 4. Die ding waarvan Laura glad nie hou nie
- 7. hy drink heel dag lank koffie
- 8. Hy hop oral in die plante rond
- 9. hy kort 1000 skoene
Down
- 1. hy eet te veel droë vrugte
- 2. geel en swart
- 5. as hulle in die grond is groei jou plante mooi
- 6. baie kleurvol wat rond vlieg
