Across
- 4. Jesus het soveel melaatses genees.
- 6. Dit was bo-op die kandelaar in die vyfde gesig.
- 8. Christus is volgens hierdie priesterorde ‘n priester.
- 10. Christus, ons groot Hoëpriester, het reeds daar ingegaan.
Down
- 1. Vir Christus gaan dit oor die nageslag van hierdie persoon.
- 2. Wat het Christus deur sy lyding geleer?
- 3. Lasarus se liggaam was daarmee bedek.
- 5. Die naam van die tollenaar wat in 'n wildevyeboom geklim het om Jesus te sien.
- 7. Hy was Sagaria se oupa.
- 9. Vir hoeveel word vyf mossies verkoop?
