Across
- 2. `n Tyd wanneer belangrike veranderinge begin.
- 6. Voor Galileo Galilei het mense geglo die ___________ is die middelpunt van ons sonnestelsel.
- 9. Die vasteland Noord van Afrika.
- 10. Die wetenskap wat die planete en die sterre bestudeer.
- 11. Die Son en al die planete wat daarom wentel.
- 13. Die vasteland waarop jy woon.
- 14. Waar het die Europese Renaissance begin het?
Down
- 1. Galileo Galilei het die ___________ gebruik om die ruimte te bestudeer.
- 3. __________ het minder regte gehad in die 25de en 16de eeu.
- 4. Die oseaan tussen Afrika en Amerika.
- 5. Die Europese ___________ het in die 15de en 16de eeu plaasgevind.
- 7. Leonardo Da Vinci se mees bekendste kunswerk.
- 8. `n Uitvinder en 'n kunstenaar tydens die Europese Renaissance.
- 12. Galileo Galilei het ontdek dat die _______ die middelpunt van ons sonnestelsel is.
