Across
- 6. Die rivier waarin Jesus gedoop is.
- 7. Die koninkryk van God is soos 'n ________________ wat 'n groot boom word...
- 9. "Die ___________ van Jesus Christus, die Seun van God, begin so:"
- 11. Twaalf mense wat Jesus gevolg het.
- 13. Manne van die donder.
- 15. op "Talita koem" beteken "Dogtertjie ____________."
- 16. Die ouderdom van Jairus se dogtertjie.
Down
- 1. Hierdie koning het Johannes die Doper se kop laat afkap.
- 2. Jesus het die gelykenis van die _________ vertel om mense te leer oor die manier hoe ons God se Woord ontvang.
- 3. Jesus se tuisdorp.
- 4. Die man is op 'n __________ deur die dak laat sak sodat Jesus hom kon genees.
- 5. Jesus het deur middel van __________ die mense geleer.
- 8. Levi se beroep toe Jesus hom geroep het.
- 10. Jesus het sy skoonmoeder genees.
- 12. Johannes en Jakobus se vader.
- 13. Die sisspels het vooruitgegaan hierheen.
- 14. Jairus was n raadslid van die ____________.
