Les 19

12345678910111213141516171819
Across
  1. 3. In die tyd van koning Rehabeam het die volk in soveel groepe geskeur.
  2. 7. Beide die Noordryk en Suidryk het hulle hieraan skuldig gemaak.
  3. 8. Jesus Christus was sonder dit gebore.
  4. 10. Hy was die koning van die Suidryk (Juda).
  5. 12. Die priester stam.
  6. 14. Een van die twee stamme wat Rehabeam as koning aanvaar het.
  7. 15. Die Suidryk (Juda) is later daarheen in ballingskap weggevoer.
  8. 16. Hulle raad (advies) aan Rehabeam was beter as die jongmanne sin gewees.
  9. 17. Israel is deur hulle geregeer in die tyd toe God se Seun (Messias) mens geword het.
  10. 18. Die Noordryk (Israeliete) is later daarheen in ballingskap weggevoer.
  11. 19. Salomo het die Israeliete (Noordryk se mense) gedwing om dit te doen.
Down
  1. 1. Hy was die koning van die Noordryk (Israel).
  2. 2. Die ewige Seun van God het dit deur die werking van die Heilige Gees aangeneem.
  3. 4. Jerobeam het een van sy heiligdomme daar gebou.
  4. 5. Al in die tyd van koning Dawid onder die volk gewees.
  5. 6. Hy sit op die troon van die ewige koninkryk van God.
  6. 9. Die Here se maatstaf of 'n koning goed of sleg is.
  7. 11. Die heiligdom van Juda (Suidryk).
  8. 13. Jesus Christus was dit van Dawid.
  9. 17. God se ______ word nie deur die politieke mag van die wêreld uitgevoer nie.