Across
- 6. Die akteur se van in die Shakespeare-rolprent.
- 8. Die bure se dogter wat baie van die nuutste kleremodes hou.
- 9. Romantiese poësie.
- 10. Hy hou van rekenaars en werk saam met die verteller.
Down
- 1. Dieselfde as 'n chauvinis.
- 2. 'n kitsontbytpap.
- 3. 'n Seunsklasmaat wat miskien van dans hou.
- 4. Sy is die rede dat die klas Engelse tuiswerk kry.
- 5. Haar bynaam is "Perfect Tense".
- 7. 'n Verliefde storiekarakter wat selfmoord pleeg.
