Across
- 5. Wat is Rachie se wol-bol se naam?
- 6. Wat is Louis se gunsteling ding ever?
- 8. Wanneer verjaar Rachie?
- 10. Watter rugby posisie het Louis op skool gespeel?
- 12. Wat was Louis se eerste hond se naam?
- 13. Waar het ons verloof geraak?
- 16. Wat is Rachie se eerste ponie se naam?
- 17. Wanneer het ons verloof geraak?
- 18. Waar het Rachie haar CCS jaar gedoen?
- 21. Waar het ons eerste ontmoet?
- 24. Hoeveel honde het Die Botha's?
- 25. Hoeveel jaar het Rachie gestudeer?
- 26. Wat is Louis se droomkar?
Down
- 1. Hoe oud het Rachie se kat geword?
- 2. Wat is Louis se gunsteling kos?
- 3. Hoeveel keer moes Louis homself herhaal voor Rachie ja gesê het?
- 4. Vir wat het Louis Suid-Afrika verteenwoordig?
- 7. Op watter tipe wittebrood gaan ons?
- 8. Met wat het Louis sy knieg seer gemaak?
- 9. Wanneer verjaar Louis?
- 11. Wat is Louis se gunsteling ontspannings aktiwiteit?
- 14. Wie het die ander een eerste gesoen?
- 15. Wat is Louis se "hidden-talent"?
- 19. Vir wat het Rachie Suid-Afrika verteenwoordig?
- 20. Wat is Rachie se gunsteling drankie?
- 22. Oor hoeveel jaar word Louis 30?
- 23. Wat is Rachie se gunsteling dier?
